Tuis | Wie is ons | Sluit Aan | Blog


Vry Afrikaner

Welkom by Vry Afrikaner, die tuiste vir alle Afrikaners wat strewe na 'n helder toekoms vir ons mense aan die suidpunt van Afrika. Ons is 'n genootskap van moderne Afrikaners wat betrokke is by ekonomiese ontwikkeling van die volkstaat en steunwerwing vir die vryheidsideaal. Ons is in wese verbind tot die bevrydende toekomsvisie van 'n onafhanklike Afrikaner Republiek en ons staan saam om hierdie vooruitstrewende doelwit te bereik.




Ontvang die Vlamvat Nuusbrief

Bly op hoogte van al ons bedrywighede en ontvang interessante nuus uit die volkstaat!
 

Hou van ons Facebookblad


© Vry Afrikaner. inligting@vryafrikaner.co.za. Webwerf ontwerp deur QD. Vertoon beste op Internet Explorer. Sien ook lief-orania.co.za en oraniatoere.co.za
Tuis | Volkstaat Ontwikkeling | Sluit Aan | Wie is Ons | Volkstaat Orania | Orania Besighede | Voorsittersverslag | Blog | Kontak Ons