Tuis | Wie is ons | Sluit Aan | Blog


Nuwe Ontwikkeling

Die ou Karooplaas is 'n intieme Karoo-styl winkelsentrum, geleŽ in Orania se ontvangsgebied. Met sy ligging langs die besige R369 provinsiale pad, vorm die sentrum deel van 'n nuwe ontwikkelingsfase van Orania se SBD. Gevestigde ondernemers in Orania het hande gevat met beleggers en kort daarna is die eerste steen op 14 Desember 2013 gelÍ. Die projek is in sy geheel deur volkseie arbeid aangepak en voltooi. Ou Karooplaas het sy deure op 1 Mei 2015 geopen. Ons spog ontwikkeling is een van Orania se talle nuwe suksesverhale en bied vandag 'n eersteklas inkopie-ervaring in die hartjie van die Bo-Karoo. Sien gerus Die ou Karooplaas se webwerf vir meer inligting.


Orania



© Vry Afrikaner. inligting@vryafrikaner.co.za. Webwerf ontwerp deur QD. Vertoon beste op Internet Explorer. Sien ook lief-orania.co.za en oraniatoere.co.za
Tuis | Volkstaat Ontwikkeling | Sluit Aan | Wie is Ons | Volkstaat Orania | Orania Besighede | Voorsittersverslag | Blog | Kontak Ons